File Info : | UNKNOWN |
Contents :
FORUM Die oorsprong van die advokaatsberoep Bertus Bergenthuin Pretoriase Balie Bertus Bergenthuin NDIEN gevra sou word wie die eerste persoon in die geskiedenis was wat die titel "advokaat" soos dit vandag in Suid-Afrika gebruik word waardig sou wees sou die vraag maklik beantwoord kon word. Dit sou ' n j ong man wees I wat vroegoggend gedurende die Romeinse Republikeinse tydperk ( 510 v C t ot 2 7 v C) m aar n a a lle waarskynlik na 200 vC gereed sou maak o m tydens die salutatio met sy kliente te konsulteer namens wie hy op die betrokke dag sal verskyn voor die howe van sy dag. Alhoewel die klassestryd tussen die adel (patricii) en die yolk (plebeii) op daardie stadium reeds die reg meer toeganklik sou maak deurdat daar onder andere beslag gegee is aan die L ex XII Tabularum en die eerste plebeiise p ontifex m aximus 2 d ie reg vanuit die waas van die godsdienstige o penbaar b egin m aak h et s ou o ns advokaat tog hoe aansien in die gemeen skap geniet en ' n lid van die adel wees. D ie t waalf t afels i s a an horn g oed bekend en die forme le prosedures van die vroegste Romeinse reg 3 . Kennis van die Romeinse regswetenskap alhoewel nog in sy kinderskoene het hy laat nagte by sy olielamp opgedoen. Hy is goed onderle in die retoriek en beoefen sy beroep sonder enige winsmotief4. Bogemelde uitgangspunt sou waar wees indien aanvaar word dat die begrip advokaat aanduidend is van iemand met n grondliggende kennis van die reg wat I MAY 1997 CONSULTUS ook sy woord gestand kan doen 5 In die gees van die tyd moet daar onmiddellik toegegee word dat twee vroue Amasia en Hortensia volgens oorlewering in Romeinse tye beskuldigdes met onder skeiding verdedig het. Valerus Maximus se vertelling van Phrania wat die regters deur haar karakter en taalgebruik so g eskok h et d at sy verbied is o m in openbare plekke rede te voer beklem toon verder dat die eerste advokaat ook ' n vrou kon wees. D aar w ord met verwysing na die advokaatsberoep as een van die oudste p rofessionele b eroepe v erwys n a "advokate" wat reeds voor die sesde eeu vC in Babelonie en in Egipte bedrywig was 6 In Egipte was daar klaarblyklik ' n verbod geplaas op "advokate" o m viva voce te pleit vanwee die vrees dat die h of d eur p atos kalmte trane o f gebare van stryk a f gebring mag word. Argumentshoofde moes derhalwe vanaf d ie o ntstaan v an s krif i ngehandig word. In Griekeland het daar in die sesde eeu vC ' n "juridiese vereniging" bestaan wat onder andere reels neergele het wat slawe persone wat hul ouers nie " ... wat die regters deur haar karakter en taalgebruik so geskok het ... " 49 F ORUM " ... die h of d eur patos kalmte trane o f gebare van stryk gebring mag word. " sou respekteer nie persone wat nie ter verdediging van hul land wou veg nie asook d iesulkes w at in p lekke van afkeur gesien is o f uitspattig gel ewe het verbied het om namens andere te argu menteer. Die Romeinse reg tydens die R epublikeinse t ydperk h et o ok d ie c ognitor en p rocurator as regsverteen woordigers erken maar in beide gevalle het die verteenwoordiger in die plek van die klient getree 7 Die advokaat wat nie alleen ' n grondige kennis van die r egswetenskap h et n ie m aar o ok namens sy klient rede voer het derhal we eers beslag gekry in die Romeinse juris wat nie alleen die regswetenskap bestudeer het nie maar ook bereid was o m namens sy klient te pleit. Daar was vele juriste gedurende die tydperk van die Republiek en veral daarna wat h ulle s uiwer s ou t oespits o p d ie r egswetenskap s onder o m i n d ie openbaar te betoog. Met hulle grondige kennis sou sodanige juriste nie alleen 50 k liente n ie m aar o ok d ie p raetor adviseer en self tydens ' n verhoor die orator wat namens die klient betoog met r aad b edien. A ndersyds w as d aar oratore onderle in die retoriek maar leke op regsgebied. 8 Nog eersgenoem . des nog laasgenoemdes sou stellig die hedendaagse titel advokaat waardig wees alhoewel daar in Romeinse tyd gese kan word dat hulle opgeroep is ( ad vocare) om ' n klient by te staan. Daar was tog sedert ongeveer 200vC juriste in die Romeinse Ryk hoofsaaklik te Rome wat ook aan open bare betoog in die howe deelgeneem het. Formele regsskole soos in die na-klassieke reg het nie bestaan om opleiding te gee nie. In die algemeen kan die funksie van elke individuele advokaat egter opgesom word as a gere cavere respondere docere scribere 9 . Die juris sou derhalwe nie alleen sy c liens van regsadvies bedien formele dokumente opstel en betoog namens die klient nie maar sou ook sy ondervinding deel met ' n pupil wat hy onder sy vlerk sou neem deur daagliks aan die hand van sy praktyk die pupil in te Jig. Cicero het reeds teen dagbreek vir sy 84-jarige leermeester Quintus Mucuis Scaevola gewag vir konsultasie tydens die eerste twee ure van die dag voordat hy vanaf die derde uur sou betoog. Die clientes het by die advokaat se huis aangedoen vir kons
- Rating :
- Surf Anonymously!
- File Type : .pdf
- Length : 3 pages
- File Size: 475.6 kb
- Virus Tested : No
- Verified : 2011-11-26
- Source: www.sabar.co.za
INFO HASH : 2b47984faf21e6fe830534005c53a627f4ba9df0
blog comments powered by Disqus

Download now